Skip to Content

  Dr Louis de Kock

   Terapeut - Berader 

 Vertroueling - Leraar


Metamorfose Seminare om mense te help om van hulle EMOSIONELE BAGASIE ontslae te raak.


     

 

Gewoonlik kan mens self deur jou probleme werk met die ondersteuning van jou familie en vriende. Maar soms het jy iemand nodig met spesiale vaardigheid, opleiding en ervaring om jou te help – ‘n Geesvervulde Berader op wie u kan staatmaak.

                                                         

                                            CD's ook elektronies besikibaar. 

                


Ons Beradingskursus is Bybel gefundeerd en Gees geïnspireerd.


KOOP HIERDIE KURSUS 

BEMAGTIG JOUSELF

HELP USELF OM ANDER TE HELP

VOLTOOI IN DIE GEMAK VAN U EIE HUIS

  •  As Pastorale leeraar kan u dadelik u spreekkamer oopmaak.
  • Met die voltooiing van ‘n module kan u onmiddellik ander mense help.
    Ongeveer 20 dae per module.
  • Teorie en prakties.
  • Eenvoudige effektiewe benadering.
  • Ontvang sertifikaat na voltooiing.

            Koop Hier


Kurses Module


           Koop Hier


Dit is nie moeilik nie. Dit verg deursettingsvermoë, 'n begeerte om ander te help, 'n gewillige gees en 'n  lus om God se werk te doen.